Limpopo is 'n Afrikaans/ Engelse Duo wat al hulle tweede CD die lig laat sien het met oorspronklike musiek en hulle eie weergawes van ander musikante se musiek.
Hulle vermaak die koperatiewe wereld, skep atmosfeer by troues en doen ook teater
vertonings.